This a Afrikaans Essay of the importance of international trade and how it effects world markets and economies.

Essay by LordSethHigh School, 12th grade May 2002

download word file, 5 pages 3.7

Downloaded 100 times

Vraag: Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ekonomiee affekteur.

INLEIDING:

Internasionale Handel is die verruiling van goedere of dienste tussen nasies. "Goedere" kan gedefineer word as finale produkte, intemidere goedere (wat gebruik word om ander produkte te vervaardig), of onverwerkte materiale soos minerale ens. Internasionale handel verruiling stel 'n land in staat om te spesialiseer in die produkte wat dit die goedkoopste en produktiefste kan produseer, en om die surplusse te verkoop wat vervaardig word. Handel stel 'n land ook in staat om meer te verbruik as wat dit kon vervaardig as wat dit sou kon verbruik as dit net sy eie hulpbronne gehad het. Handel moedig ekonomiese ontwikkeling aan deur die vergrooting van die mark waar produkte kan verkoop word. Handel was nog altyd die grootste bepalende faktor agter die ekonomiese verhoudings tussen nasies; dit is 'n meeting van nasionale sterkte.

AGTERGROND VAN INTERNASIONALE HANDEL:

Al was internasionale handel nog altyd 'n belangrike deel van vroee ekonomiee het dit 'n nuwe belangrikheid aan geneem na die 1500's met die stigting van heerskappy en kolonies deur die Europese nasies het handel deel geword van die regeringsbeleid.

Die rykdom van 'n land was gemeet in terme van die goedere wat dit beskikking van gehad het, veral goud en ander edel metale. Die doel van die heerskappye was om so veel as moontlik rykdom te bekom teen so lae omkoste as moontlik. Die vorm van internasionale handel, genoem "mercantilism", was algemeen in die 16- en 1700's.

Internasionale handel het eers begin om sy moderne vorm aan te neem met die stigting van nasies state in die 17- en 1800's. Die hoofed van die state het ontdek dat deur internasionale handel aan te moedig hulle almal voordeel kan trek deur hulle rykdom, en dus mag, van hulle...