Class Aves[birds] Important things to know about birds

Essay by BakgatHigh School, 11th grade November 2002

download word file, 2 pages 3.5

Downloaded 29 times
Keywords , , , ,

Klas Aves [Voëls]

1.Bene is hol, en het geen blaas

2. - Kos gee energie in vorm van hitte, insolasie is nodig sodat hitte nie verlore gaan nie, vere is dus nodig om genoeg energie te genereer om te kan vlieg

-Vere is noodsaaklik vir liggaamshitte

-Sommige voëls benodig nat vere sodat die lug onder die vere kan weg gaan en kan dus maklikker duik om prooi te vang

-Vere is in 'n spesifieke wyse geposisioneer om meer aerodinamies te wees. Dis ook dig en kan lug onder vere vasvang sodat voël in lug kan bly

3.-Liggaam is bootvormig en klief maklik in die lug.

-Geraamte is baie lig, groot bene is hol en ander is porees (sponsagtig).

-Werwels van die rugraat is vergroei, selfs die ribbe is met stukkies kraakbeen verbind, dus is die liggaam baie stewig.

-Digtheid van die liggaam is verminder a.g.v groot lugsakke in die liggaam.

-Kop is relatief klein en versteur nie die ewewig van die voël in sy vlug nie.

-Die veer bedecking is lig maar nogtans warm sodat voël nie teveel afkoel as dit die lug kleif nie.

-Penvere speel 'n belangrikke rol in beweging wat dit help om die berokke oppervlaktes te vergroot

-Die aanhegtingsplek van die vlerk is voor en hang sodat die voël maklik kan ballenseer wanneer dit vlieg

4.Hy skei uit sodra hy moet om ontslae te raak van onnodige gewig (afvalstowwe).

5. Die duif haal met longe asem en ventilasie word deur die beweging van die ribbekas aangehelp. Die lugsakke dien as reservoir en verlaag die soortlikke massa van die dier. Wanner die dier loop trek die abdominale- en tussenribspiere saam en die sternum word opgelig wat die lug nou uitfaseer. Met verslapping van die spiere vergroot die liggaamsholte en lug beweeg in. Wanneer die dier...