Die klank van stilte

Essay by grapey666High School, 10th gradeC, April 2004

download word file, 1 pages 4.0

Downloaded 29 times

Dit is verbasend hoe jy direk na my hart kan gesels. Sonder om net een woord te sê, kan jy alles verander, en die hele wêreld kan vir my beter lyk. Die hemel is blouer, die lug is fris, en alles voel wonderlik. Ek probeer, en probeer, maar ek kan nooit verduidelik wat ek kan hoor en voel as jy niks sê nie.

Ek kan die glimlag op jou gesig sien, en dit sê alles. Daardie glimlag is een van waarde vriendskap. Ek weet dat jy het my nodig, en dat jy nooit sonder my kon leef nie. Daar is 'n waarheid in jou oë wat sê dat jy nooit weg sal gaan nie, en dat jy altyd daar sal wees. Die voel van jou hande beloof dat jy saam met my sal staan as enigiets verkeerd gaan. Ek weet dat ek kan jy met my lewe vertrou.

Elke dag, as ek in die straat loop, kan ek mense wat hard gesels hoor.

Maar as jy daar is, kan ek hulle nie hoor nie. Ek konsentreer net op jy. Ek weet onmiddelik as daar iets verkeerd is. Die manier hoe jou voorkop rimpel, of hoe jy probeer glimlag as jy treurig is, kan ek dit sien - sonder woorde. As jy gooie vriende met iemand is, het jy woorde nie nodig nie. In die stilte van 'n paar sekonde, kan daar meer gesê word dan in 'n huur van praat.

Ek onthou die middag, na skool, toe ons in jou kamer gestaan het. Jy het na my geglimlag en ek het presies geweet wat jy gedink het. Ek het terug na jy geglimlag. Ons het drie jare mekaar geken, en die wonderlikste vriendskap gebou. Daardie oomblik, het die twee van ons verstaan dat daar iets meer was. Iets dat gaan...