Die Telivisie: Hierdie gaan oor hoe die telivisie werk

Essay by BakgatHigh School, 11th grade November 2002

download word file, 2 pages 3.7

Downloaded 35 times
Keywords , , , ,

Die Kleurtelevisie

Om 'n swart-wit televisie-uitsending te kan ontvang, moet twee verskillende soorte golwe opgevang word;een vir die beeld en een vir die klank. Maar vir die kleurtelevisie is die beeldsein ingewikkelder. Aangesien die hele reënboog uit sewe grondkleure bestaan, sou 'n mens dink dat kleurtelivisie sewe verskillende golwe moet ontvang om 'n kleurbeeld te verkry. Dit sou egter groot tegniese probleme veroorsaak, afgesien nog van die reusetelevisieontvangers wat nodig sou wees om al die golwe op te vang en te verwerk.

Hoe die T.V waarlik aanmekara gesit is.

Drie basiese kleure

Daar word egter net drie kleure gebruik om al die kleure van die reënboog voortestel, rooi(R), groen(G), Blou(B).

Vir die kleure om egetr om die T.V. skerm te verskein is 'n kleur kamara nodig om die beeld afteneem.

Die beelde wor din die buise varander in elektroniese seine, net soos by swart-wit T.V's. Die kleurbeeld word met spesiale spiels of 'n prisma geskei.

Uit die buise kam dan drie gemoduleerde golwe,genoem die R-sein,G-sein en die B-sein. Hierdie drei seine word in die modulator volgens 'n bepaalde verhouding bymekaargetel. A.g.v ontstaan 'n gemoduleerde golf wat die sogenaamde Y-sein bevat. Die Y-sein word ook die "luminasie-sein" genoem en is die som van die drie seine.

Hierdie buis se beeldskerm is bedek met talle korrels fosfor, 'n stof wat gloei sodra dit deur elektrone geraak word. Daar is drie soorte korrels: die een sort gloei rooi, die tweede goen en derde blou. Die korrels vorm groepies van drie kolletjies elk en elke groepie bestaan dus uit 'n rooi , groen en blou kolletjie. Aangesien daar 351 000 kolletjies per buis is, is daar 117 000 groepies. Op 'n gegewe afstand van die beeldskerm is 'n ander skerm aangebring wat 117 000 gaatjies het, dus een vir elke groepie kolletjies.

Hoe die...