My Pampoen - die storie van 'n man sy vrou en sy pampoen

Essay by deeraf666Middle School, 6th grade April 2005

download word file, 1 pages 1.0

Downloaded 11 times
Keywords , , , ,

My Pampoen

Ek was baie opgewonde om in die pampoen toeneem stryd plaas te vind, alhoewel ek nooit as baie as 'n plantjie gegroei het nie voor hierdie kompetisie nie. I wou al my ingenierswese kennis in hierdie kompetisie toepas.

Dinge het baie lekker begin, en agter verskeie weke van my vier pampoene in my kantoor oppas, ek het besluit dat dit sal die beste ding wees om die pampoene na my huis toe te vat en dit in my jaart te groei. Soos alle dinge wat huistoe gebring word, het ek eerste goedkeuring van my "beter half" gekry. Alles het goed gegaan.

Egter, na vier weke het die pampoen plante begin om my hele jaart oor te vat, een het op oor die heg gekruip, een het geheimsinning na die swembad gekruip vir 'n dip, en die anders het oor my grasperk gekruip en my rylaan oorgevat. By hierdie punt het ek baie bedreigings van my 'beter half' gekry oor hoe die pampoene wild groei.

Op een of ander manier het ek besluit om 'n nuwe stoof en koelkas vir die kombuis te koop, die het dinge vir nou afgekoel. Ek was bevoeg om die swak pampoene van die stam te sny en al my energie in een pampoen intestel.

Dan net wanneer ek dink dat ek dinge kontroleer, het ek 'n snaakste telefoon-besoek van die 'beter half' gekry tussen 'n werksdag, sy is paniekerig en uit asem, sy se dat "die pampoen het sy stam oorgawe...niks verduideliking nie". My ontwerp was dood!

In die volgende dae , het ek die geheim ontbloot... in her verydeling met die smerige pampoene al oor die grasperk, het sy oor hulle gesny met die snymasjien, sy het die hoop van lewe weg van hulle gevat. My pampoen is afgesny in sy kinsheid,