Selfone, goed of sleg?

Essay by tim_fost695Middle School, 6th grade September 2006

download word file, 1 pages 5.0

As tyd verbykom, groei tegnologie vinniger en vinniger. Deesdae, in plaas daarvan om 'n uur te wag vir aandete te kook, kan jy dit in die mikrogolf vir 5 minute sit en dit sal eenders smaak. Die meeste belangrik soort tegnolgie in baie mense se lewe, is 'n selfoon. Hulle bring hul selfone orals met hulle en gebruik dit op 'n daaglikse basis. Selfone het baie voordele en nadele. Om myself helder te maak, sal ek 'n party voorbeelde noem:

Voordele:

Die grootste en meeste verklaarbaar voordeel is dat met 'n selfoon, kan jy 'n oproep maak van waar ook al jy is en wanneer jy wil, sonder elektrisiteit of kabels soos 'n huis foon. Se dat jy in a gevaarlikke plek was, of jou motor stukkend was, kan jy n selfoon gebruik om iemand te bel om hulp te kry!

Ander voordele van selfone, is dat hulle a wyd variasie van funksies het, byvoorbeeld jy kan informasie bewaar, taak of te-doen lyste maak, anstellings aanhou, en aanmanings toestel.

Selfone het ook 'n ingeboude sakrekenaar vir wiskunde. Jy kan ook oproepe stuur of kry, informasie van verskillende bronne, soos nuus, vermaak of speletjies kry.

Jy kan duidelik sien dat selfone baie voordele het, maar jy sal seker wonder wat die slegte dinge is. Wel, daar is ook a paar nadele:

Nadele:

Somtyds, kan oproepe van selfone in hoe geboue met ander toestelle bemoei.Jy sal vind dat die sprekers somtyds snaakse klanke kan maak, en skerme laat tik.

Dit is gese dat selfone kanker van die oor of brein kan veroorsaak. Die meer jy selfone gebruik, die meer die risiko van kanker. Nietemin, dit is nie bewys nie en hulle is nog veilig om te gebruik.

'n Ander nadeel is dat hulle motor ongelukke kan veroorsaak. 'n Bestuurder kan nie...