Die Tempel van Bacchus - Lebanon

Essay by BakgatHigh School, 11th grade November 2002

download word file, 2 pages 5.0

Downloaded 28 times

Die Tempel van Bacchus

Baalbek

Die geskiedenis van die Tempel

Kort opsomming

Baalbek (antieke Heliopolis), is in die ooste van Libanon tussen die Litani en die Asi riviere geleë.

Die naam, wat "Stad van Baal" beteken, is afkomstig van die vroeë assosiasie van die dorp met die aanbidding van Baal, 'n plaaslike songod met die naam Helios.

Die Grieke en Romeine het die dorp Heliopolis genoem wat " Stad van die Son" beteken.

Die stad is nou bekend vir sy ruines en temples.

Alhoewel die vroeë geskiedenis van Baalbek redelik onbekend is daar oorweldeginde bewyse wat aandui dat dit 'n baie antieke stad is ( dele van die klipmesselwek is Fenecies van aard ).

Die Romeinse keiser Augustus het die stad 'n Roemiense kolonie gemaak, en die Romeinse keiser Trasjan het 'n beroemde orakel daar geraadpleeg.

Die stad is deur die Arabiere in 748 AD oorgeneem en in die 1400's deur die Mongool Tamerlane geplunder.

'n Verwoestende aardbewing in 1759 het die monumente wat in die stad oorgebly het verwoes.

Hede-dag Baalbek is met spoorlyne aan Damaskus, Beirut en Halab gebind en is die hoof dorp in die Ooste van Libanon met 'n populasie van ± 50 000 mense (1988).

Hoe die tempel verwoes is

Die verwoesting van die tempel het ongetwyfeld begin met die skade aan sy dak.

Omdat dit hoofsaaklik opgebouis uit groot hout balke , was dit onderwerp aan die verroting , veral na die verwydering van die kosbare lood dak.

Aangesien die balke die twee lang mure van die gebou bymekaar gehou het,het die verlies daarvan enstige verswakking in die hele struktuur tot gevolg gehad. Boonop het die struktuur bestaan uit perfekte gesnyde rotes wat bo-op mekaar geplaas is en was vasgeklamp met yster en brons klamme. Dit het gamaak dat die struktuur redelik elasties was...