Essays Tagged: "lewe"

JOU GLIMLAG SÊ ALS

wees, liefling," het haar ma vir haar sag gesê."Ek weet, maar dit is nie maklik nie. My hele lewe is in hierdie koevert. Wat sal ek doen as ek nie in die universiteit ingaan nie?" het Minette g ... nie?" het Minette geantwoord."Ek weet dat dit moeilik is, maar jy moet onthou dat dit nie jou hele lewe is nie. Ons kan altyd nuwe planne maak," het haar ma gesê, "en jy weet dat jou punte was ...

(1 pages) 29 0 4.5 Apr/2004

Subjects: Literature Research Papers > Creative Writing

Die klank van stilte

u hande beloof dat jy saam met my sal staan as enigiets verkeerd gaan. Ek weet dat ek kan jy met my lewe vertrou.Elke dag, as ek in die straat loop, kan ek mense wat hard gesels hoor. Maar as jy daar ... kap gebou. Daardie oomblik, het die twee van ons verstaan dat daar iets meer was. Iets dat gaan ons lewe dramaties verander.Ek sit hier nou en wonder. Hoe sou my lewe wees as ek jou nie ontmoet het ni ...

(1 pages) 29 0 4.0 Apr/2004

Subjects: Literature Research Papers > Creative Writing

J.P. Morgan: ?n Lewe

e selfde asem na Morgan as die duiwel en redder van die ekonomie verwys. Hy het dan ook later in sy lewe ?n ere graad van die Harvard Universiteit gekry wat die volgende gelees het: ?Public citizen, p ... a Fire Insurance Company begin. Joseph se eerste seun, Junius Spencer Morgan, was ook bestem vir ?n lewe in die besigheid wêreld.Hy het ?n aantal jare as ?n tekstiel handelaar gewerk, voordat hy ...

(14 pages) 30 0 5.0 May/2004

Subjects: History Term Papers

Profesie van 'n Reënboognasie: Maagersfontein

indig die verhaal dan ook in absolute chaos, met die doel om as voorbereiding te dien vir die 'nuwe lewe' of nuwe begin wat na die chaos gaan volg. In Magersfontein, weerspieël hierdie chaos en d ... oderne Suid-Afrikaners nogsteeds geweldig krities is teenoor die regering en die instansies wat ons lewens beheer en bepaal. Die De Beers- maatskappy is natuurlik ook 'n blote verwysing na enige groot ...

(9 pages) 40 1 4.8 Sep/2004

Subjects: Literature Research Papers > World Literature

My Pampoen - die storie van 'n man sy vrou en sy pampoen

merige pampoene al oor die grasperk, het sy oor hulle gesny met die snymasjien, sy het die hoop van lewe weg van hulle gevat. My pampoen is afgesny in sy kinsheid, net 75 gramme, en nou rustende in m ...

(1 pages) 11 0 1.0 Apr/2005

Subjects: Literature Research Papers > Creative Writing

Die Sanvolk - Eie Aan Afrika

at een van Afrika se oudste inheemse bevolkings nou 'n landelike subklas is wat in uiterste armoede lewe.In Suid-Afrika leef San-gemeenskappe in groot armoede by Rietfontein en Tweerivieren buite die ... dekking van ryk diamantneerslae daar. Dié wat nie vrywillig die reservaat wil verlaat vir 'n lewe van drank en leeglêery nie, word gedreig en gemartel.Die San is 'n wesenlike deel van Afr ...

(1 pages) 4547 0 0.0 May/2005

Subjects: Literature Research Papers > Creative Writing

Die Bybelse Skeppingsverhaal teenoor die Evolusiebenadedring.

eur Charles Darwin tydens die 19de eeu. Evolusie word beskou as die meganisme waarby alle vorms van lewe ontstaan het uit nie-lewende material. Dit het geskied deur middle van natuurlike prosesse. Met ...

(3 pages) 2923 0 0.0 Sep/2007

Subjects: Humanities Essays > Religion & Faith > Christianity

Die Moslem lewensfilosofie se rol in betrokke gebiede.

Die Moslem lewensfilosofie se rol in die gebied van Somalia is onbetwyfeld. Die Moslem lewensfilosofie wat aans ... Die Moslem lewensfilosofie wat aansluit by die Islam geloof gaan grootliks daaroor om in oorgawe te lewe met betrekking tot die wil van God (Allah). Hulle veg totaal en al vir die behoud van hierdie l ... miete het nou ‘n Talibaanse styl van reels ingestel het wat ooreenstem met die, van die moslem lewensfilosofie. Dit vereis dat die gebruik van alkohol, bioskope, dans en ook vroue wat swem en ook ...

(2 pages) 4177 0 4.7 Sep/2007

Subjects: Humanities Essays > Religion & Faith > Islam