This is a Afrikaans essay on : "Die jaar to my ma begin sing het."It is a desciptive essay about Konstans and how he remembers his mother.

Essay by LordSethHigh School, 12th grade May 2002

download word file, 2 pages 4.6

Downloaded 38 times

Vraag:

b) Met watter een van die kinders kan jy die beste identifiseer? Motiveer deur te wys hoe jou karakter die jaar ervaar/teenspoed hanteer het, en hoe hy/sy vir Ma onthou.

Antwoord:

Konstans:

Konstans was die een gesins lid wat nie soos die anders weg gehardloop het nie of agter maskers gaan weg kruip nie. Hy het inplaas van weghardloop die probleem reg in die gesig gekyk en dit maak hom 'n sterk karakter. Ek kan my die beste identifiseer met hom omdat hy positief en intellegent die probleem (die vermoording van die kind) kon aan vat. Al was hy die jaar toe sy ma begin sing het net nog 'n kind het hy alklaar soos 'n volwassenne op getree.

Ek glo ook dat hy geweet het dat sy ma dalk nie die kind vermoor het nie, omdat hy so intellegent was. Hy het sy ma beter geken en verstaan as enige van die ander kinders omdat hy moeite gedoen het om met ma kontak te hou.

Selfs op die heel einde na sy ma gesterf het het hy kontak gehou met haar deur om met haar te praat in the kamer.

Daardie jaar het hy ,nie so totaal soos Willemien, positief ervaar nie. Al het hy ook gelei onder al die rampe en teenspoed kon hy dit verwerk en deur gedruk het. Hy het geweet dat sy ma nie sielsiek geword het nie want hy kon met haar praat en sy gedagtes met haar deel.

Ma het konstans ook geleer om met sy gedagtes verantwoordelik om te gaan en om dit aan te wend om ander mee te help. Sy het hom gewaarsku dat alle mense gebore en gekruisig word, maar nie tot opstanding kom nie. Sy het hom ook geleer dat "begrip kom van binne af. As jy...